+27 51 410 0953  
june@stemma.co.za   
118 Henry Straat, Westdene, Bloemfontein  

Tuis     Ras     Genootskap     Veilings     Skoue & Gebeure     Te Koop     Media     Gallery     Skakels     DNA Analise     Diere Verbeteringswet     Kontak

 


Gesonde Lae Vet Vleis      Vinnige Groei      Progressiewe Genootskap      Voeromskakelingsverhouding
Kalwingsgemak  
   Uitstekende Kruisteling      Wye Aanpasbaarheid      Hoë Gehalte Karkas

 

 

Ons Missie:
   
Die bevordering en ontwikkeling van 'n moeitevrye, ekonomiese, hoogs effektiewe vleisbeesras aangepas tot Suid-Afrikaanse weidings- en voedingsomstandighede.
____________________________________________________________________________________________________________

   
 
 

Die Charolais Genootskap van Suid-Afrika bring hiermee onder telers se aandag dat CB23-188 as ’n KI-bul beskikbaar is, maar dat die bul nie aan die huidige standaarde van die Genootskap voldoen nie. Die Raad het gevolglik besluit dat nageslag wat uit die gebruik van CB23-188 voortkom, nie vir registrasie by die Charolais Genootskap aanvaar sal word nie. Telers word versoek om hierdie inligting in ag te neem voordat semen van CB23-188 aangekoop of gebruik word. Hierdie kennisgewing word gepubliseer om te verseker dat alle telers oor die nodige inligting beskik ten opsigte van die gebruik van hierdie genetiese materiaal.

 
     

Vergaderings & Gebeure

Bloem Skou
22 April - 01 Mei 2027

Opkomende Veilings

Louwcoe Produksieveiling
21 October 2026
   ■  Katalogus

Charolais Showcase Veiling
29 Oktober 2026
   ■  Pamflet

Zelpy Produksieveiling
05 November 2026
   ■  Katalogus

     
     

    

   

CHAROLAIS GENOOTSKAP
Oorsprong van die Ras
Teelbeleid
Raad
Telers

SKOUE & GEBEURE
Opkomende Veilings
Veiling Uitslae
Opkomende Skoue
Skou Uitslae

KONTAK ONS
☎  051 410 0953
✉  june@stemma.co.za
✉  Posbus 1225, Bloemfontein, 9300

Charolais. Alle Regte Voorbehou. Geen artikel of foto mag gereproduseer / gepubliseer word sonder die skriftelike toestemming van die Charolais Beestelersgenootskap.