|
CHAROLAIS VEILINGDATUMS
Charolais Verkoopsvoorwaardes
VIR ALLE CHAROLAIS VEILINGS WAT ONDER BESKERMING VAN DIE
GENOOTSKAP AANGEBIED WORD.
Nieteenstaande die feit dat diere so deeglik moontlik deur die
keurpaneel, wat deur die Raad aangestel is, deurgekyk sal word
vir enige afwykings vanaf rasstandaarde, kan daar foute deurglip,
of later ontstaan en sigbaar word. Kopers van diere by n
veiling is mede-verantwoordelik om self, of met die hulp van n
adviseur, die diere vooraf goed deur te kyk en homself deeglik
te vergewis van enige sigbare leemtes wat elke dier het.
Die Genootskap tree te goeder trou op en die koper en verkoper
vrywaar die Charolais Genootskap van enige eise hoegenaamd in
die verband.
_________________________________________________________________________________________________________________________________________
2026 Veilings
Malemba
Supreme Produksieveiling
09 September 2026
@ Louwna
Andries Swart - 072 133 7108
■
Katalogus
Top
10 Produksieveiling
23 September 2026
@ Wolmaransstad Skougronde
Freddie Wasserfall - 082 556 4452
Freddie
Markram Produksieveiling
14 Oktober 2026
@ Andrι Kock & Seun Veilingskrale
Freddie Markram - 082 920 8893
Louwcoe Produksieveiling
21 October 2026
@ Mountain View, Clocolan
Charolais
Showcase Veiling
29 Oktober 2026
@ Vryburg Skougronde
Loutjie Campher - 082 255 3037 |