|
CHAROLAIS AUCTION DATES
Charolais Verkoopsvoorwaardes
VIR ALLE CHAROLAIS VEILINGS WAT ONDER BESKERMING VAN DIE
GENOOTSKAP AANGEBIED WORD.
Nieteenstaande die feit dat diere so deeglik moontlik deur die
keurpaneel, wat deur die Raad aangestel is, deurgekyk sal word
vir enige afwykings vanaf rasstandaarde, kan daar foute deurglip,
of later ontstaan en sigbaar word. Kopers van diere by ‘n
veiling is mede-verantwoordelik om self, of met die hulp van ‘n
adviseur, die diere vooraf goed deur te kyk en homself deeglik
te vergewis van enige sigbare leemtes wat elke dier het.
Die Genootskap tree te goeder trou op en die koper en verkoper
vrywaar die Charolais Genootskap van enige eise hoegenaamd in
die verband.
_________________________________________________________________________________________________________________________________________
2026 Auctions
Top
10 Production Sale
23 September 2026
@ Wolmaransstad Show Grounds
Freddie Wasserfall - 082 556 4452
■
Pamphlet
■
Catalogue
■
Video
Freddie
Markram Production Sale
14 October 2026
@ André Kock & Seun Veilingskrale
Freddie Markram - 082 920 8893
■
Pamphlet
Louwcoe Production Sale
21 October 2026
@ Mountain View, Clocolan
Charolais
Showcase Sale
29 October 2026
@ Vryburg Show Grounds
Loutjie Campher - 082 255 3037
Zelpy Production Sale
05 November 2026
Willem van Zyl - 083 627 3147 |