2019 CHAROLAIS AUCTIONS AND RESULTS

Charolais Verkoopsvoorwaardes


VIR ALLE CHAROLAIS VEILINGS WAT ONDER BESKERMING VAN DIE GENOOTSKAP AANGEBIED WORD.

Nieteenstaande die feit dat diere so deeglik moontlik deur die keurpaneel, wat deur die Raad aangestel is, deurgekyk sal word vir enige afwykings vanaf rasstandaarde, kan daar foute deurglip, of later ontstaan en sigbaar word. Kopers van diere by ‘n veiling is mede-verantwoordelik om self, of met die hulp van ‘n adviseur, die diere vooraf goed deur te kyk en homself deeglik te vergewis van enige sigbare leemtes wat elke dier het.

Die Genootskap tree te goeder trou op en die koper en verkoper vrywaar die Charolais Genootskap van enige eise hoegenaamd in die verband.

 


Charolais – Veilings / Auctions 2019


Hierdie veilings vind plaas onder die beskerming van die Charolais Genootskap

These auctions take place under the auspices of the Charolais Society

 

9 Mei / May 2019

HENDRIK VAN NIEKERK
PRODUKSIEVEILING
TE VRYBURG SKOUGRONDE
UITGESTEL TOT VEREDERE KENNISGEWING

HENDRIK VAN NIEKERK
072 435 9772

 

3 Julie / July 2019

 

LOUWCOE CHAROLAIS PRODUKSIEVEILING
WOLMARANSSTAD OF VRYBURG

Pamphlet

LOUWRENS VILJOEN
082 334 4877

 

30 Julie/ July  2019

SUMADA CHAROLAIS PRODUKSIE VEILING,
SENEKAL

DAMI STEMMETT
083 264 1231

 23 Augustus / August 2019

CHAROLAIS NASIONALE VEILING
ANDRé KOCK & SEUN AFSLAERS, KROON BOMA

FREDDIE WASSERFALL
082 556 4452

3 September 2019

TAUREAU BLANC CHAROLAIS PRODUKSIE VEILING, VOLKSRUST

JOHAN LANDMAN
083 655 7624

25 September 2019

 

LOUWCOE CHAROLAIS PRODUKSIEVEILINGS
TE CLOCOLAN

LOUWRENS VILJOEN
082 334 4877

10 Oktober / October 2019

TOP 10 PRODUKSIE VEILING
WOLMARANSSTAD - ANDRé KOCK & SEUN AFSLAERS

FREDDIE WASSERFALL
082 556 4452

16 Oktober / October 2019

PRODUKSIE VEILING FREDDIE MARKRAM
KURUMAN SKOUGRONDE

FREDDIE  MARKRAM
083 440 1344

30 Oktober / October 2019

CHAROLAIS SHOWCASE SALE

VRYBURG SKOUGRONDE

Dewald vd Merwe
0798980785
Clara Burger
0829440754
Loutjie Campher
0822553037


 

 

Charolais Society
 
CONTACT US
   051 410 0953
  charolais@studbook.co.za
  P.O. Box 1225, Bloemfontein, 9300

COPYRIGHT © CHAROLAIS SOCIETY. WEBSITE, SEO & CMS BY QUICKSOLVE INTERNET