Charolais Cattle Breeders' Charolais Auctions & Results

2018 CHAROLAIS AUCTIONS AND RESULTS


Charolais Verkoopsvoorwaardes


VIR ALLE CHAROLAIS VEILINGS WAT ONDER BESKERMING VAN DIE GENOOTSKAP AANGEBIED WORD.

Nieteenstaande die feit dat diere so deeglik moontlik deur die keurpaneel, wat deur die Raad aangestel is, deurgekyk sal word vir enige afwykings vanaf rasstandaarde, kan daar foute deurglip, of later ontstaan en sigbaar word. Kopers van diere by ‘n veiling is mede-verantwoordelik om self, of met die hulp van ‘n adviseur, die diere vooraf goed deur te kyk en homself deeglik te vergewis van enige sigbare leemtes wat elke dier het.

Die Genootskap tree te goeder trou op en die koper en verkoper vrywaar die Charolais Genootskap van enige eise hoegenaamd in die verband.

 


Hansie Muller Produksieveiling

16 June 2018
Viljoenskroon
Hansie Müller 082 489 6810

 


Sumada Charolais Produksieveiling

31 July 2018
Senekal
Dami Stemmett - 083 264 1231

 


 

Charolais Nasionale Veiling

10 August 2017
Kroon Boma
Freddie Wasserfall

 


Taureau Blanc Charolais Produksieveiling

4 September 2017
Utrecht
Johan Landmand - 083 655 7624

 


Louwcoe Charolais Produksieveiling

27 September 2017
Clocolan
Louwrens Viljoen - 082 334 4877

 


Top 10 Produksie Veiling

11 October 2017
Wolmaransstad
André Kock & Seun Afslaers
Freddie Wasserfall - 082 556 4452

 


Freddie Markram Produksieveiling

17 October 2017
Kuruman Show Grounds
Freddie Markram - 083 440 1344

 


Charolais Showcase Sale

31 October 2018
Vryburg Skougronde
Dewald van der Merwe - 079 898 0785
Clara Burger - 082 944 0754
Loutjie Campher - 082 255 3037

 

 

Charolais Society
CONTACT US
   051 410 0953
    charolais@studbook.co.za
  P.O. Box 1225, Bloemfontein, 9300

COPYRIGHT 2017 © CHAROLAIS SOCIETY. WEBSITE, SEO & CMS BY QUICKSOLVE INTERNET