Charolais Vryburg Show 2016

Charolais Vryburg Show 2016  GO BACK
START DATE: 07 Apr 2016 - LOCATION: Vryburg

Facebook Twitter Google +

Show Results

Super Koei

Tydens die Vryburg Skou 2016 is WDC 080047 van Corrie de Vos (RICCOR BOERDERY) as die Super koei, Senior Kampioen Vroulike dier en Groot Kampioen Vroulike dier aangewys. Die dier het ook tweede gestaan tydens die Interras Super koei kompetisie.

Interras Bulkalf

Biesiesvlei Boerdery (Dewald van der Merwe) Kalf Kampioen en Reserwe Interras bulkalf Vryburg Skou

Kalf Kampioen
Vers – Henk du Plessis
Bulkalf – Biesiesvlei Boerdery

Junior Kampioen
Vers- Henk du Plessis
Bul – Henk du Plessis

Senior Kampioen
Vroulik – Riccor Boerdery
Manlik – Riccor Boerdery

Ras Kampioen Vroulik – Riccor Boerdery
Manlik – Henk du Plessis

Skou Inligting

Vryburg Skou 2016 Inskrywing Inligting
Vryburg Skou 2016 Charolais Skouklasse
Vryburg Skou 2016 Inskrywing Opsomming
Vryburg Skou 2016 Skou Inskrywingsvorm
Vryburg Skou 2016 Veiling Inskrywingsvorm
Vryburg Skou 2016 Interrasklasse Pryslys
Vryburg Skou 2016 Gastehuislys vir Telers



EVENT INDEX  UPCOMING EVENTS  BACK TO TOP

 

Charolais Society
CONTACT US
   051 410 0953
    charolais@studbook.co.za
  P.O. Box 1225, Bloemfontein, 9300

COPYRIGHT 2017 © CHAROLAIS SOCIETY. WEBSITE, SEO & CMS BY QUICKSOLVE INTERNET